‘n Poes is eintlik ‘n lelike ding.
Gladstone verwys na P.J Nienaber, in ‘n brief, aan sy boetie: “onuitstaanbare arme van gees, daarby dom en half ongemanierd in sy omgang”. En dan ook: “‘n armblanke wat ontuis is onder beskaafde mense”. Met verwysing na P.J Nienaber se werke, stel hy: “blote literere diarree” (sorry, maar ek gaan nie eers bother om die kappies en kak te probeer byvoeg in die kak nie)
Eintlik is ek nou aandag afleibaar, ek dink aan poes sien? en toe dink ek aan broeders, toe aan Stellenbosch en toe aan Gladstone, onder andere. Ek weet nie wat meer sad is nie. Dat ek nie aan anatomie dink nie of dat ek opeindig by Gladstone. Gladstone sou moes tyd spandeer om my beskrywing te bewoord, of dalk nie, hy sou dalk net een woord gebruik het: “poes”, miskien “kommin”, of dalk net plain vulgar/vulger.
Kan nie vark praat sonder dat jy self vol modder word nie.
Nogal pateties dat ek so verarm het, laat my dink aan Mark Twain: “Out of all the things I have lost, I miss my mind the most” Ja, ‘n poes is eintlik maar ‘n lelike ding. Lelik. Stinkerig. Partymaal vrot. Ek wonder of ek die kak moet edit en of ek dit net so moet los. vir posterity. Posterity is gelukkig so lank soos ‘n sandkorrel in die multiverse. In case jy deurmekaar is: Dit is minder as vokhol.
Okay, ek wou eintlik kak praat oor poes. Nou is ek heeltemal side tracked en is die kak wat ek praat oor poes van geen waarde nie. So, ek sluit nou maar af met die finale gedagte:
Poes en kak is naby aan mekaar.
Bure, as jy wil.
Partymaal in die lewe is daai sentimeter die kant toe of daai kant toe, die verskil tussen lewe en dood.
Partymaal as jy dink jy is in die poes, dan is jy in die kak.