ou mense is vol kak

  • Post category:all / general

in die ou dae was dit skaars dat iemand baie oud word.

met mediese tegnologie, dieet verbeterings en ander vooruitgang is daar nou eweskielik meer en meer ou mense.

ou mense het in die ou dae automaties respek ontvang. die tipe kak is nog aan die gang maar is iets wat tot end moet kom.

kommin varke en skelm fokkers word ook nou oud.

enige straat prostituut, skelm en agterjaart kat naaier word ook nou ‘n “ou” mens.

die ding wat nie verander het nie is dat die gemiddelde mens, meer en meer vol kak raak, soos die mense ouer word.

in my geval besef ek dat ek min tyd oor het en dat die tyd van doekies draai en nice wees net om die vrede te bewaar, sommer vokken kak is.

my houding deesdae is: ek weet wat ek van hou. ek weet wat ek wil doen en wat my gelukkig maak. ek hou my kak uit ander mense se kak uit en my kak pla nie enige ander mens se kak nie.

die probleem kom in wanneer ander mense se kak my kak afekteer.

in die verlede, as dit klein kak is, het ek dit laat gaan. water oor die eend se rug en al daai kak. deesdae krap die klein kak ook. ek meen: hoekom moet jou kak my ongelukkig maak? wat de vok het ek met jou kak te doen en hoekom kan jy nie jou kak uit my kak uit hou nie?

wat de vok?

en, net omdat jy oud is: vok jou. jy kry vokhol verniet nie, veral nie my respek nie. verdien die vokken respek soos enige ander poes. werk vir jou kak en hou op om entitled te wees.

jy is nie geregtig op enige kak net omdat jy nou nuwe plooie het nie.

vok jou!

loop vrek eerder of gaan ou mens stink iewers anders!