Ek kom vir jou.

  • Post category:all

As jy dink jy ken my, of jy wonder oor my, weet dit:

Ek kom vir jou.

Selfs al vrek ek, kom ek nogsteeds vir jou uit die graf uit.

Soos hierdie fokker, hou ek aan, en aan, en aan, en aan, en aan, en aan, en aan, en aan, en aan, en aan, en aan, en aan, en aan, en aan, en dan nogsteeds aan, ad infinitum.

My backup planne, se backup planne, se backup planne is vir die volgende geslagte wat kom en is vir altyd.

Om my te stop, gaan jy al my kontakte, al my uitstaande gunste, al my saad op die aarde, moet uithaal en vernietig.

Dit gaan nooit eindig nie, want ek weet jy verstaan nie, en kan nie besef of weet wat kom nie.

Ek het al baie fokkers soos jy geken en mee gedeel. Daar is net een manier om finaal met iemand soos jy te deel.

Ek sal direk kom, daarna sal ek weer probeer en weer en weer en weer, tot jy my dwing om oor die lyne in te kleur.

Buite die lyne, al is ek dood, sal jy my nie verwag nie. Daai tyd wat die pis jou liggaam verlaat en jy nie mooi kyk nie of wanneer jy jou ogies toemaak, maande, jare daarna. Dit is wannneer ek kom.

En, ek haal al jou saad uit. Ek is nie jy nie, ek verwag jou enige tyd en altyd.

Weet een ding: Ek kom vir jou en al jou kom.